Posts Tagged ‘N.P. van Wyk Louw intertekstualiteit’

N.P. van Wyk Louw 50. Gediggesprekslys 31 Julie 2020

Friday, August 7th, 2020

 

Die onderstaande is ‘n opgedateerde lys van gedigte in Afrikaans wat met die digter N.P. van Wyk Louw in gesprek tree. Die lys is opgedateer sedert dit die laaste keer op Versindaba gepubliseer is. Die gedigte wat bygevoeg is, word in blou aangedui.

 

DIGTERS A-D

Aucamp, Hennie. 1977. “Prins Raka ruk en rol” (31). In: Die lewe is ‘n grenshotel (Tafelberg). Bron: Raka (1941).

Aucamp, Hennie. 2002. “Stad op hitte” (42). In: Hittegolf (Tafelberg). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Barnard, Benno. 2020. “Origin Stellenbosch”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/02/21/np-van-wyk-louw-50-benno-barnard/.

Bekker, Pirow. 1965. “Die klip sing” (1). In: Die klip sing (Nasionale Boekhandel). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Bekker, Pirow. 2002. “Jy”. In: Stillerlewe (Protea Boekehuis). Bron: “Jy ’t weggegaan en jy bewoon”. Tristia (1962).

Bekker, Pirow. 2008. “Taalmausoleum” (95). In: Van roes en amarant (Protea Boekhuis). Bron: “Klipwerk”. Nuwe verse (1954).

Bekker, Pirow. 2020. “Verbeelde antwoord van Galileo Galilei – afgelei uit briewe aan hom deur die oudste van sy twee buite-egtelike dogters Virginia en Livia van die klooster San Matteo in Arcentri”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/02/07/n-p-van-wyk-louw-50-pirow-bekker/. Bron: Tristia (1962).

Bennett, Nini. 2019. “Gebed” (15). In: Donkerwerk (Naledi). Bron: “Die swart luiperd”, Gestaltes en diere (1942).

Bennett, Nini. 2019. “Korona” (38). In: Donkerwerk (Naledi). Bron: “Ex unguine leonem”,  Tristia (1962).

Bezuidenhout, Zandra. 2006. “Apollo in sy laboratorium” (51). In: Aardling (Protea). Bron: “Skepper” / “Voorspel 1950”. Tristia (1962).

Blum, Peter. 1958. “Die klok in die newel” (64). In: Enklaves van die lig (Balkema).

Bohnen, René . “Onvas”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/03/27/n-p-van-wyk-louw-50-rene-bohnen/.

Botha, Fourie. 2017. “Die koms” (20). In: Krap uit die see (Protea Boekhuis). Bron: Raka (1941) en “Die strandjutwolf”, Gestaltes en diere (1942).

Bouwer, Stephan. 1969. “Beeld van ‘n jeug: ram en rammetjie” (59). In: So sal ons uitpasseer (Voortrekkerpers). Bron: “Beeld van ’n jeug, duif en perd”. Nuwe verse (1954).

Bouwer, Stephan. 1980. “Winter” (29). In: Portrette, private dele & kanttekeninge (Human & Rousseau). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Winter”. Die halwe kring (1937).

Breytenbach, Breyten. 1964. “Breyten bid vir homself” (14-15). In: Die yterkoei moet sweet (APB). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Breytenbach, Breyten. 1970. “1.3” (13-14). In: Lotus (Buren). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Breytenbach, Breyten. 1985. “2.11 (La neige d’antan)” (77-79). In: Lewendood die eerste bundel van die ongedanste dans (Taurus). Bron: “Gesprek van die dooie siele”. Alleenspraak (1935).

Breytenbach, Breyten. 1985. “3.10 (Instrukteur)” (129). In: Lewendood die eerste bundel van die ongedanste dans (Taurus). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Eerste sneeu”. Die halwe kring (1937).

Breytenbach, Breyten. 1985. “4.7 (1159-1201)” (164-5). In: Lewendood die eerste bundel van die ongedanste dans (Taurus). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Breytenbach, Breyten. 1993. “somerwind” (27). In: Nege landskappe van ons tye bemaak aan ‘n beminde (Hond/Ithaca). Bron: “Gesprek van die dooie siele”. Alleenspraak (1935).

Breytenbach, Breyten. 1995. “bruin reisbrief”. In: Die handvol vere (Human & Rousseau 1995). Bron: “H. Petrus”. Tristia (1962).

Breytenbach, Breyten. 2020. “Woordvlam”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/18/n-p-van-wyk-louw-50-breyten-breytenbach/.

Cilliers, Rika. 1977. “aan julle: vermeende dokters, psigiaters” (69). In: o. a. debora (Tafelberg). Bron: “Ex unguine leonem” / “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Cilliers, Rika. 1977. “rivierdiep verkil” (99). In: o. a. debora (Tafelberg). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Cussons, Sheila. 1978. “Reëls vir ’n laat wintermiddag”. In: Die swart kombuis (Tafelberg). Bron: “Jy’t weggegaan”. Tristia (1962).

Cussons, Sheila. 1978. “Bedekte naak”. In: Die swart kombuis (Tafelberg). Bron: “Wordende naakt”. Versamelde gedigte (1980).

Cussons, Sheila. 1984. “Slaaplose nag”. In: Membraan (Tafelberg). Bron: “Cartesiaan”. Tristia (1962).

Deacon,Thomas. 2020. “karoodorp: somersdag”. (Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/01/31/van-wyk-louw-50-thomas-deacon/). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Deacon, Thomas. 2020. “’n Elegiese vers”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/07/24/ n-p-van-wyk-louw-50-thomas-deacon/. Bron: Die wind in die baai”. Tristia (1962).

De Goede, Ronel. 2020. “Kraalogies”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/07/10/n-p-van-wyk-louw-50-ronel-de-goede/.

De Goede, Ronel. 2020. “Jezus Christus offert zijn bloed voor ons”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/07/31/n-p-van-wyk-louw-50-ronel-de-goede-2/.

De Lange, Johann. 1986. “Laatherfs” (30). In: Snel grys fantoom (Human & Rousseau). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Vroegherfs”. Die halwe kring (1937).

De Lange, Johann. 1986. “Piromaan” (9). In: Snel grys fantoom (Human & Rousseau). Bron: “Piromaan”. Tristia (1962).

De Lange, Johann. 1990. “Wordende naak” (1-3). Wordende naak (HAUM-Literêr). Bron: “Wordende naakt”. Versamelde gedigte (1980).

De Lange, Johann. 2009. “Palinodes” (48). In: Die algebra van nood (Human & Rousseau). Bron: “Nog eenmaal wil ek in die skemeraand”. Nuwe verse (1954).

De Lange, Johann. 2009. “Palinodes” (48). In: Die algebra van nood (Human & Rousseau). Bron: “Voorspel 1950”. Tristia (1962).

De Lange, Johann. 2009. “Teen die berghang” (43). In: Die algebra van nood (Human & Rousseau). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

De Lange, Johann. 2009. “Uit die welgevormde” (44). In: Die algebra van nood (Human & Rousseau). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

De Lange, Johann. 2014. “Watter van die Clifton-gode?” (17). In: Stil punt van die aarde (Human & Rousseau). Bron: “Clifton”. Nuwe verse (1954).

Du Plessis, Clinton V. 2017. “Hallusinasies: onthou is drogbeelde” (39). In: Aantekeninge teen die skemeruur (Cordis Trust). Bron: Raka (1941).

Du Plessis, Clinton V. 2019. “O, droewe en wye land” (97). In: Verslag (Roepman Uitgewers). Bron: Die dieper reg (1938).

Du Plessis, Clinton V. 2019. “Lugspieëling” (123). In: Verslag (Roepman Uitgewers). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Du Plessis, Hans. 2020. “Tweespraak”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/04/17/n-p-van-wyk-louw-50-hans-du-plessis/.

Du Plooy, Heilna. 2020. “Ná-gepraat”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/04/10/n-p-van-wyk-louw-50-heilna-du-plooy/. Bron: “Jy ’t weggegaan en jy bewoon”. Tristia (1962).

 

DIGTERS E-K

Esterhuizen, Louis. 1986. “Seisoen van die oë” (12). In: Stilstuipe (Human & Rousseau). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Vroegherfs”. Die halwe kring (1937).

Esterhuizen, Louis. 1988. “Germanicus antwoord” (51). In: Op die oog af (Human & Rousseau). Bron: Germanicus (1956).

Esterhuizen, Louis. 1988. “Sluipskutter” (57). In: Op die oog af (Human & Rousseau). Bron: Germanicus (1956).

Esterhuizen, Louis. 1996. “Diereriem” (96). In: Onderwaterweg (Human & Rousseau). Bron: “Die swart luiperd”. Gestaltes en diere (1942).

Esterhuizen, Louis. 2007. “Veel liefliker is dit” (91-2). In: Sloper (Protea Boekhuis). Bron: “Die wind in die baai”. Tristia (1962).

Esterhuizen, Louis. 2010. “dat iemand van groter faam” (23). In: Wat die water onthou (Protea Boekhuis). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Esterhuizen, Louis. 2020. “Twee herbesoeke, ʼn ander eeu: 1. Germanicus; 2. Raka-ka-ka”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/12/n-p-van-wyk-louw-50-louis-esterhuizen/. Bron: Germanicus (1941) en Raka (1956).

Gruwez, Luuk. 2020. “Kleiner wonen”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/05/01/n-p-van-wyk-louw-50-luuk-gruwez/). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Gouws, Tom. 1995. “1 onsuiwer wiskunde” (29). In: Troglodiet (Human & Rousseau). Bron: “Suiwer wiskunde”. Nuwe verse (1954).

Gouws, Tom. 2002. “graafuil 1” (45-6). In: Syspoor (Human & Rousseau). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Gouws, Tom. 2002. “sensuur” (47). In: Syspoor (Human & Rousseau). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Hambidge, Joan. 1985. “Nog net een maal” (9). In: Hartskrif (Human & Rousseau). Bron: “Nog eenmaal wil ek in die skemeraand”. Nuwe verse (1954).

Hambidge, Joan. 1985. “Hommage á Van Wyk Louw” (11). In: Hartskrif (Human & Rousseau).

Hambidge, Joan. 1985. “Andy Warhol” (21). In: Hartskrif (Human & Rousseau). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 1989. “Die wêreld is ons woning nie” (52). In: Gesteelde appels (HAUM-Literêr).

Hambidge, Joan. 1990. “Vroegherfs” (26). In: Die somber muse (Jutalit). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Vroegherfs”. Die halwe kring (1937).

Hambidge, Joan. 1990. “Andy Warhol op uitstalling” (37). In: Tachycardia (Jutalit). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 1997. “Variasie: VWL” (91). In: Ewebeeld (Perskor). Bron: “Leer af”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 1997. “Vrou in frokkie” (24). In: Ewebeeld (Perskor). Bron: “Man in frokkie”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 1997. “Inteendeel II” (94). In: Ewebeeld (Perskor). Bron: “Jy’t weggegaan”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 2000. “N. P. van Wyk Louw (1906-1970)” (27-31). In: Lykdigte (Protea Boekhuis).

Hambidge, Joan. 2005. “Skryfode II” (69). In: En skielik is dit aand (Protea Boekhuis). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 2020. “Ignatia bid om orde”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/05/n-p-van-wyk-louw-50-joan-hambidge/. Bron: “Ignatius bid vir sy orde”. Nuwe verse (1954).

Hambidge, Joan. 2020. DRIE VERSE VIR NP VAN WYK LOUW: “Ignatius bid vir sy orde – ’n palinode”, “Vroegherfs – ’n parodie”, “Ars poetica – ’n pastiche”. (In Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(2): 478-479). Bron: “Ignatius bid vir sy orde”, “Vroegherfs”, “Ars poetica”. Nuwe verse (1954), Halwe kring (1937), Tristia (1962)

Hambidge, Joan. 2020. “Die kruiwawiel se skreeugeluid”. In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(2): 480.

Hambidge, Joan. 2020. “NP van Wyk Louw 06 Januarie 2014”. In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(2): 481. Bron: “X”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 2020. “Hierdie is nie ’n liefdesvers nie – ’n Soort palinode …”. In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(2): 482. Bron: “X”. Tristia (1962).

Hambidge, Joan. 2020. “Cartesiaan”. In Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(2): 482. Bron: “Cartesiaan”. Tristia (1962).

Hammond, E.W.S. 1995. “Gone with the wind” (25). In: Doodsteek van ‘n diabeet (Tafelberg). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Hill, George A. 2001. “Kom vannag in my drome” (84). In: Müller, Petra en De Jager, Nèlleke. Nuwe stemme 2 (Tafelberg). Bron: “Kom vannag in my drome”, Alleenspraak (1935).

Hugo, Daniel. 1986. “Die hart op die fees” (26). In: Die boek Daniel (Human & Rousseau). Bron: “Die hart op die fees”. Gestaltes en diere (1942).

Hugo, Daniel. 1986. “Die hart op die fees” (26). In: Die boek Daniel (Human & Rousseau). Bron: “Ars Poetica”. Tristia (1962).

Hugo, Daniel. 1989. “Naglied” (28). In: Verse van die ongeloof (HAUM-Literêr). Bron: “My oë tas die wêreld af”. Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 1989. “Dat pyn bestaan” (10). In: Verse van die ongeloof (HAUM-Literêr). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 1989. “Teëspraak” (11). In: Verse van die ongeloof (HAUM-Literêr). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 1998. “Klipwerk” (65). In: Skeurkalender (Tafelberg). Bron: “Klipwerk”. Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 1998. “Boekehuis, Calvinia / Sutherland”. In: Skeurkalender (Tafelberg). Bron: “Beeld van ’n jeug, duif en perd”. Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 2002. “Dat pyn bestaan, is nodig” (24). In: Die twaalfde letter (Protea Boekhuis). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Hugo, Daniel. 2018. “Suising” (74). In: Openbare domein (Naledi). Bron: “H. Petrus”. Tristia (1962).

Hugo, Daniel. 2018. “Tantalus” (51). In: openbare domein (Naledi). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Hugo, Daniel. 2020. “Vir VWL”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/01/24/n-p-van-wyk-louw-50-daniel-hugo/.

Hugo, Pieter. 2019. “My Beaufort-Wes 1: Vir NPvWL” (12). In: Alchemie van my muse (Naledi). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Hugo, Pieter. 2019 “Afrikaans in die hiernamaals” (10). In: Alchemie van my muse (Naledi). Bronne: “”Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954) & “Groot ode”. Tristia (1962).

Jensma, Wopko. 1974. “Noudat dit te laat is” (58). In: Where white is the colour where black is the number (Ravan Press). Bron: Die pluimsaad waai ver (1972).

Jonckheere, Karel. 1949. Vox maris. Voor N.P. van Wyk Louw. De Vlaamse Gids 33:723 (gelegenheidsgedicht).

Jonckheere, Karel. 1966. Voor N.P. van Wyk Louw. Op zijn 60e verjaardag. Nieuw Vlaams Tijdschrift, 19: 467-468 (gelegenheidsgedicht).

Joubert, Marlise. 2020. “Tristesse”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/07/17/n-p-van-wyk-louw-50-marlise-joubert/. Bron: “Jy ’t weggegaan en jy bewoon”. Tristia (1962).

Julius, Lynthia. 2020 “Namakwalanddorp: someraand”. Op Versindaba https://versindaba.co.za/2020/05/22/n-p-van-wyk-louw-50-lynthia-julius/. Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Kennedy, Hunter. 2010. “Heiden Heiland”. In: Marais, Danie en De Goede, Ronel (samestellers). Nuwe stemme 4 (Tafelberg). Bron: “Jy was ’n kind”. Die halwe kring (1937).

Koch, Jerzy . 2020. “die vis in die hemel”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/05/29/n-p-van-wyk-louw-50-jerzy-koch/.

Krige, Uys. 1964. “Die digter as denker” (57) In: Vooraand (Perskor).

Krog, Antjie. 2000. “skryf-ode” (66-74). In: Kleur kom nooit alleen nie (Kwela Boeke). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Krog, Antjie. 2020. “ONTMOETING TUSSEN LADY ANNE BARNARD AND SAMUEL JOHNSON”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/11/n-p-van-wyk-louw-50-antjie-krog/.

 

DIGTERS L-W

Laurie, Trienke. 1999. “Gentlemen en fair play?” (27-29). In: Ek sien ‘n rooi bul storm (Tafelberg). Bron: “Hongarye 1956”. Tristia (1962).

Letoit, André. 1981. “brise marine” (24). In: Suburbia (Perskor). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Letoit, André. 1985. “Ballade van die bose tikster” (48-49). In: Die geel kafee (Perskor). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Liebenberg, N. A. 1971. “In memoriam (N. P. van Wyk Louw)” (48). In: Die eerste gety (Tafelberg).

Louw, WEG. 1972. “Naggesprek”. In: Naggesprek en ander gedigte (Tafelberg).

Marais, Danie. “Met vrese soos met verse”. (Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/26/n-p-van-wyk-louw-50-danie-marais/). Bron: Raka (1941).

Marais, Johann Lodewyk. 1992. “Walvis” (64). In: Verweerde aardbol (Human & Rousseau). Bron: “Svend Foyn het die harpoenkanon bedink”. Tristia (1962).

Marais, Johan Lodewyk. 2004. “Geboorte van die digter” (25). In: Plaaslike kennis (Protea). Bron: “Beeld van ’n jeug, duif en perd”. Nuwe verse (1954).

Marais, Johann Lodewyk. 2004. “Platberg se water” (7). In: Plaaslike kennis (Protea). Bron: “Nog eenmaal wil ek in die skemeraand”. Nuwe verse (1954).

Marais, Johann Lodewyk. 2010. “Ex unguine leonem” (85). In: Diorama (Protea Boekhuis). Bron: “Ex unguine leonem”. Tristia (1962).

Marais, Johann Lodewyk. 2012. “Op ver strande” (74). In: In die bloute (Cordis Trust). Bron: “Beeld van ’n jeug: Duif en perd”. Nuwe verse (1954).

Marais, Johann Lodewyk. 2014. “F.W. de Klerk” (46). In: Nomade (Cordis Trust). Bron: Die dieper reg (1938).

Marais, Johann Lodewyk. 2018. “Renosterkewer” (42). In: Insektarium en ander gedigte (Imprimatur). Bron: “Die narwal”. Tristia (1962).

Marais, Johann Lodewyk. 2020. “Vlugteling” (43). In: Ondertussen (Naledi). Bron: “Die wind in die baai het gaan lê”. Tristia (1962).

Marais, Johann Lodewyk. 2020. “Versugting” (44). In: Ondertussen (Naledi). Bron: “H. Petrus”. Tristia (1962).

Marais, Loftus. 2008. “Die digter as rockstar” (40). In: Staan in die algemeen nader aan vensters (Tafelberg). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Marais, Loftus. 2012. “Vertelling” (82-3). In: Kry my by die gewone plek aguur (Tafelberg). Bron: “Clifton”. Nuwe Verse (1954).

Müller, Petra. 1997. “Gedierte” (13). In: Swerfgesange vir Susan en ander (Tafelberg). Bron: “Die strandjutwolf”. Gestaltes en diere (1942).

Myburg, Johan. 2020. “Narreskip”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/05/08/n-p-van-wyk-louw-50-johan-myburg/. Bron: “Die hart op die fees”. Gestaltes en diere (1942).

Naudé, Charl-Pierre. 1995. “Charl-Pierre bid vir God” (17). In: Die nomadiese oomblik (Tafelberg). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Naudé, Charl-Pierre. 2020. “Die probleem met Parys”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/05/15/n-p-van-wyk-louw-50-charl-pierre-naude/. Bron: “Mei-fees in Amsterdam”. Tristia (1962).

Nel, Gert Vlok. 1993. “die dag toe hulle vir donkie viviers” (38). In: Om te lewe is onnatuurlik (Tafelberg). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Nel, Ronel. 2002. “herfs met rilke louw en levi” (27). In: [en die here: het foto’s geneem oor vanderbijlpark] (Protea Boekhuis). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Vroegherfs”. Die halwe kring (1937).

Nortjé, Hennie. 2019. “Sal ek die wingerd prys?” (46). In: kryt. gedigte (Queillerie). Bron: “Voorspel 1950”. Tristia (1962).

Odendaal, Benard. 2020. “Valsbaai”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/03/13/n-p-van-wyk-louw-50-bernard-odendaal/. Bron: “Elegiese verse IX”. Tristia (1962).

Olivier, Fanie. 2020. “ná vyftig jaar”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/07/03/n-p-van-wyk-louw-50-fanie-olivier/. Bron: Verskeie gedigte uit Louw se oeuvre.

Opperman, D.J. 1948. “N.P. van Wyk Louw I” en “N.P. van Wyk Louw II” uit “Met apologie” (300). Bladsyverwysing na Versamelde poësie. Verskyn oorspronklik in 1948 in Standpunte en word daarna opgeneem in: Wiggelstok (Tafelberg Uitgewers 1959, p. 84), Kuns-mis (1964) en Versamelde poësie (Human & Rousseau en Tafelberg 2015). Bron: N.P. van Wyk Louw se oeuvre.

Opperman, D.J. 1970. “Vele woninge” (11). In: Edms. Bpk. (Human & Rousseau). ‘n Algemene huldigingsvers, opgedra “Aan Van Wyk Louw”.

Plekker, Freda. 1972. “Hulde aan N.P. van Wyk Louw” (29). In: Menner (Perskor 1972).

Rall, Henk. 1970. “Ver, bruin plekke” (18). In: Reise (Human & Rousseau). Bron: “Groet in bruin”. Tristia (1962).

Rasch, Gerhard. 2005. “Liefste” (130 -1). In: Krog, Antjie en Schaffer, Alfred (samestellers). Nuwe stemme 3 (Tafelberg). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Roodt, P.H. 1972. “hommage á van wyk louw 1964” (39). In: Foma 1963-1971 (Tafelberg). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Roodt, P.H. 1972. “hulde aan van wyk louw 1970” (40). In: Foma 1963-1971 (Tafelberg). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Rousseau, Ina. 1978. “Die era van Raka” (121). In: Kwiksilwersirkel (Human & Rousseau). Bron: Raka (1941).

Scheepers, Riana. 2001. “Swartland: wintermiddag” (34). In: Met die taal van karmosyn (Human & Rousseau). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Schmidt, Casper.1980. “Bewerige ars poetica” (14). In: Nuwe en nagelate gedigte (Perskor). Bron: “Tristia VIII” (“Ek sien nou skoon: die aarde is verspot”). Tristia (1962).

Schmidt, Casper. 1980. “Geskalle van onsterflikheid” (18-19). In: Nuwe en nagelate gedigte (Perskor).

Small, Adam. 2013. “Klawerjas” (143-145). In: Klawerjas. Gedigte (Tafelberg). ‘n Algemene huldigingsvers, postuum opgedra aan N.P. van Wyk Louw as skrywer van “‘Die beiteltjie’.

Spies, Lina. 1971. “Volksmonument” (59-60). In: Digby Vergenoeg (Human & Rousseau). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Spies, Lina. 1971. “Lewensoorsprong” (65-66). In: Digby Vergenoeg (Human & Rousseau). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Eerste sneeu”. Die halwe kring (1937).

Spies, Lina. 1971. “By die dood van N.P. van Wyk Louw” (99-100). In: Digby Vergenoeg (Human & Rousseau).

Stockenström, Wilma. 1984. “45 Kraak die aardbol” (56). In: Monsterverse (Human & Rousseau). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Stockenström, Wilma. 1999. “Installasie van skryf” (9); “Skeppend” (11)”. In: Spesmase (Human & Rousseau). Bron: “Skepper I” / “Skepper II”. Tristia (1962).

Stone, Lou-Ann. 2010. “Karoo-dorp: herfsaand” (24). In: Marais, Danie en De Goede, Ronel (samestellers). Nuwe stemme 4 (Tafelberg). Bron: “Karoo-dorp”, Tristia (1962).

Strydom, Leon. 1973. “Hoe stil kan dit raak” (25). In: Geleentheidsverse (Human & Rousseau). Bron: “Die wind in die baai”. Tristia (1962).

Swanepoel, Jan. 2020. “nuusberigte 2020”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/06/16/n-p-van-wyk-louw-50-jan-swanepoel/. Bron: “Nuusberigte: 1956”. Tristia (1962).

Toerien, Barend. 1963. “Johannes die digter” (40-1). In: 39 Gedigte (Nasionale Boekhandel). Bron: “Hongarye 1956”. Tristia (1962).

Ullyatt, Gisela. 2020. “jy’t weggegaan” (46). In: die waarheid oor duiwe (Protea Boekhuis). Bron: “Jy’t weggegaan”. Tristia (1962).

Van der Merwe, Prevot. 1990. “nog in my laaste woorde” (57). In: Boerejive (Human & Rousseau). Bron: “Nog in my laaste woorde”. Die halwe kring (1937).

Van der Merwe, Willem S. 1985. “Iewers: someraand” (16). In: Son-dig (Perskor). Bron: “Karoodorp: someraand”. Tristia (1962).

Van der Westhuizen, Vincent. 1960. “Dat jy vanaand nog êrens is” (58). In: Man sonder hande (APB-boekhandel). Bron: “Ballade van die bose”. Gestaltes en diere (1942).

Van Heerden, Ernst. 1966. “Maker” (38). In: Anderkant besit (Nasionale Boekhandel).

Van Lille, Etienne. 2001. “Eenheid van die gemeente” (12). In: Chemiese glimlagte (Contentlot). Bron: “Opdrag”. Die halwe kring (1937).

Van Niekerk, Dolf. 2013. “naggesig” (12). In: Bleek planeet (Protea Boekhuis). Bron: “Die beiteltjie”. Nuwe verse (1954).

Van Tonder, Niel. 1975. “droogte” (40). In: As hy weer kom (Human & Rousseau). Bron: “Voorspel 1950”. Tristia (1962).

Van Tonder, Niel. 1975. “hongarye” (52-55). In: As hy weer kom (Human & Rousseau). Bron: “Hongarye 1956”. Tristia (1962).

Van Wyk, Johan. 1976. “XVII vroegherfs” (32). In: Deur die oog van die luiperd (Human & Rousseau). Bron: “Vier gebede by jaargetye in die Boland: Vroegherfs”. Die halwe kring (1937).

Van Wyk, Johan. 1976. “hieronymus bosch se koringwa” (7-8). In: Deur die oog van die luiperd (Human & Rousseau). Bron: “Ignatius bid vir sy orde” (“Dat pyn bestaan”). Nuwe verse (1954).

Van Wyk, Johan. 1976. “XL” (69-70). In: Deur die oog van die luiperd (Human & Rousseau). Bron: “Groot ode”. Tristia (1962).

Viljoen, Hein. 2017. “Koki bepeins sy swembad” Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2017/11/30/hein-viljoen-drie-gedigte/. Bron: Raka (1941).

Viljoen, Hein. 2020. “liewe leser, of: lèse-majesté”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/01/17/n-p-van-wyk-louw-50-hein-viljoen/.

Visser, Hewitt (vgl. Hinwoord, Bonaventure). 1981. “Hond van God” (14). In: Smeulvuur (Van Schaik). Bron: “Die swart luiperd”. Gestaltes en diere (1942).

Vos, Cas. 2020. “Inferno”. Op Versindaba: https://versindaba.co.za/2020/04/03/n-p-van-wyk-louw-cas-vos/. Bron: “Inferno”. Nuwe verse (1954).

Weideman, George. 1970. “En die wildernis sal blom soos van ouds, ’n oorwinningslied” (32). In: Klein manifes van ‘n reisiger (Tafelberg). Bron: “Nog in my laaste woorde” (ook “Vooraf gespeel” uit Gestaltes en diere). Die halwe kring (1937).

Weideman, George. 1970. “En die wildernis sal blom soos van ouds, ’n oorwinningslied” (32). In: Klein manifes van ‘n reisiger (Tafelberg). Bron: “Vooraf gespeel” (ook “Nog in my laaste woorde” uit Die halwe kring). Gestaltes en diere (1942).

 

 

  •