Posts Tagged ‘Nabokov Lolita’

Nini Bennett. Lolita

Tuesday, April 26th, 2022

 

 

 

Lolita

Vir Vladimir Nabokov

 

St. Petersburg se vlindervanger het

die vlerkvou van die fynste vlinders in

sy insektarium beskryf, en met

haar lewenslig, sy lendevuur bemin.

 

© Nini Bennett, 2022