Nachoem M. Wijnberg – Liedjes / Liedjies (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Imprimatur, 2021. ISBN: 978-0-620-95640-6 Uit die hoek van jou oog. Aweregs. Onverwags. So kan ‘n mens hierdie pakkende bundel van Nachoem M. Wijnberg beskryf. Liedjies heet dit en gepubliseer deur Imprimatur wat naam maak as ‘n belangrike uitgewershuis. …
Tag: Nachoem M. Wijnberg
Nuwe Bundel. Nachoem M. Wijnberg: Liedjes / Liedjies
Liedjes / Liedjies Nachoem M. Wijnberg Vertaal deur Daniel Hugo Wijnberg se poësie word gekenmerk deur helder, byna deursigtige taal. In hierdie bundel is daar ’n durende soeke na die regte woorde waarmee ragfyne verhoudings, vervlietende oomblikke en eenvoudige dinge soos die geur van appels, ’n tuin, ’n voël in die lug, ’n…
Alwyn Roux: Resensie “Afscheidswedstrijd” – Nachoem M. Wijnberg
Nachoem M. Wijnberg. Afscheidswedstrijd (2019). Amsterdam: Uitgeverij Pluim, 110 pp. ISBN: 978-9492928511 Nachoem M. Wijnberg (1961–) se negentiende bundel Afscheidswedstrijd (2019) het in September by Uitgeverij Pluim verskyn. Die voorblad dui die strekking van die bundel aan met ʼn doelhok, ʼn stophorlosie en groen gras van ʼn verligte sokkerveld wat uitstrek onder volmaan en sterreruim. Die titel Afscheidswedstrijd…