Binne die interdissiplinêre studieveld, die rol van die reg in letterkunde, is daar nog relatief min gedoen in Afrikaanse literêre tekste. Grobler (2014:22) verwys in ’n ongepubliseerde MA-verhandeling na ’n artikel van Melodie Slabbert waarin sekere regsaspekte in Marlene Van Niekerk se roman, Agaat belig word, maar noem dat daar nog heelwat braakveld vir…
Tag: Nadoodse ondersoek
Nadoodse ondersoek
Nadoodse ondersoek. Martina Klopper. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5224-2. Prys: R145,00. 64 bladsye. Sagteband. Dit is telkens boeiend en uitdagend om ‘n nuwe digterskap in die gestalte van ‘n debuutbundel teë te kom; des te meer as dit, byvoorbeeld op psigologiese en poësiebeskoulike vlak, om ‘n verwikkelde werk soos Martina Klopper se Nadoodse ondersoek gaan….
Digstring: Martina Klopper. Kwatryn
Digstring Kwatryn Woorde krioel in jou mond soos maaiers uit ‘n wond, dikgevreet aan jou leuen se versadigende gangreen. © Martina Klopper (Uit: Nadoodse ondersoek, 2010: Human & Rousseau) Wanneer het jy dié gedig geskryf, Martina? Hoe het dit ontstaan? Januarie 2007. Die eerste weergawe van hierdie gedig was die resultaat van…
Onderhoud met Martina Klopper
Die digter as patoloog Louis Esterhuizen in gesprek met Martina Klopper Martina Klopper is in 1976 gebore en het grootgeword op Reitz in die Oos-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het haar B.Mus-graad in 1999 behaal by die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi in 2008 ʼn M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan…
