Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nairobi

Die Karen Blixen-museum, Nairobi

21 February 2010 By Marlise Joubert

Baie besoekers aan Kenia is bekend met die Karen Blixen-museum buite die hoofstad Nairobi waar die beroemde Deense skrywer van onder meer Out of Africa (1937) van 1917 tot 1931 gewoon en met koffie geboer het. Die huis is reeds sedert 1985 oop vir die publiek en bykans 50 000 Keniane en besoekers van dwarsoor…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Op pad na Addis Abeba

22 September 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Ek stap begeesterd in die rigting van die middestad, want die besoek aan die Ethiopiese restaurant is iets om te onthou. Nairobi is klaarblyklik op ‘n kruispad van verskillende kulture. Dit sien ‘n mens aan die verskillende uitlandse restaurante en word bevestig deur die lewenskragtigheid van die Keniase ekonomie.  Op die ingewing van die oomblik…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Habesha II Ethiopian Restaurant, Nairobi

14 September 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Wanneer ek met die hysbak uit Utalii House kom, kyk ek eers gou na die winkels op die grondvloer voor ek teruggaan na Joel wat buite wag om my in die stad te gaan aflaai. Aan die einde van die onderste deurloop sien ek die Habesha II Ethiopian Restaurant, Down Town Nairobi (daar is ‘n…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon