Toe ek vanoggend wakker word en dit is nogeens ‘n grys, nat dag, sê ek vir Claire dat ek iewers anders wil wees. Iewers waar die son skyn. Iewers waar ek nie douvoordag werk toe hoef te gaan om eksamen-navrae te beantwoord nie. En toe onthou ek skielik: ‘n jaar gelede wás ek iewers anders….