(Erkenning: Hierdie artikel het in Stilet XXI:2 – September 2009 verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die Eindredaksie.) Narratiewe elemente in Danie Marais se debuutbundel in die buitenste ruimte (2006) Abstract: Narrative elements in Danie Marais’ debut poetry volume in die buitenste ruimte (2006) Deur: Bernard Odendaal Danie Marais’ 2006 poetry…