Afrika het met verloop van tyd belangrike manuskripversamelings opgebou. Hierdie dekade was daar tewens ‘n inisiatief waarby Suid-Afrika ten nouste betrokke is wat my net so opgewonde maak soos die herlewing van die Bibliotheca Alexandrina. Ek praat van die ooreenkoms tussen die regerings van Suid-Afrika en Mali wat in 2002 onderteken is om die antieke…