Die papie roer en ek word digter. Met ’n inleiding deur Louise Viljoen. Ingrid Jonker, onder redaksie van Joan-Mari Barendse. Protea Boekhuis, 2023. ISBN: 978-1-4853-1541-4 Resensent: Alwyn Roux Die heruitgawe van Ingrid Jonker se versamelde gedigte deur Protea Boekhuis het opnuut waardering vir haar werk gewek. Wat hierdie herwaardering besonders maak, is…