Tydens die reis dra ek weer die gestreepte hoed wat ek ‘n vorige keer in die dorpie Victoria Falls langs die Zambezirivier in Zimbabwe gekoop het. Ek het egter die veer van die gewone troupant wat ek naby die granietkoepels en gebalanseerde rotsblokke van die Matoboheuwels opgetel het, uitgehaal. Ek is immers op pad na…