Harry Kalmer het ʼn skakel na hierdie video op Facebook gesit. Dis Billy Bragg, saam met Wilco as backing band en die ongelooflike Natalie Merchant wat Bragg se stem komplimenteer. Woorde deur Woody Guthrie, natuurlik: I lived in a place called Okfuskee And I had a little girl in a holler tree I said, little…
Tag: Natalie Merchant
Andries Bezuidenhout. Die probleem met sosialisme…
Goeiste, ek is moeg. Ek moes vanmiddag weer voorsitter speel by ʼn vakbondseminaar oor arbeidsmakelaars (of “labour brokers”). Dis ʼn netelige kwessie, want die twee groot arbeidsfederasies, COSATU en FEDUSA, stem nie saam oor of hierdie vorm van uitbuiting onwettig gemaak moet word (COSATU) of gereguleer moet word nie (FEDUSA). Kimani Ndungu was COSATU se…