Resensie: Noord van Malelane deur Hennie Nortjé. Turksvy Publikasies, 2024. Resensent: Nini Bennett-Moll Hennie Nortjé is ’n diabetoloog van beroep. Hy verwerf ’n MA-graad in skeppende skryfkuns onder leiding van prof Joan Hambidge, en debuteer in 2012 met In die skadu van soveel bome, ’n bundel waarvoor hy die Ingrid Jonker-prys vir poësie…
Tag: Natuurpoesie
Nini Bennett. Natuurpoësie: van boom tot bioom
Ons is almal bekend met die sogenaamde tree huggers – daardie omgewingsaktiviste wat hulle beywer dat woude of plantasies nie afgekap word nie. Die mees omstrede aktivis in dié verband is seker Julia Butterfly Hill wat tussen 1997 en 1999 vir 738 dae in ‘n 55 meter hoë Kaliforniese rooihout gesit het….