O.J.O. Ferreira het reeds ‘n groot bydrae met sy bestudering van aspekte van Portugal se meer as vyf honderd jaar lange kontak met Afrika gelewer. In sy werk word meermale onbekende of vergete fasette toegelig, wat die Afrikaanstalige leser die geleentheid bied om meer van hierdie geskiedenis te wete te kom. Aangesien sy werk op…