Die beste manier om blootstelling aan internasionale digkuns te kry, is uiteraard deur middel van ‘n bloemlesing. Die frustrasie is egter dat die meeste bloemlesings (in Engels) meestal ‘n onbeskaamde Anglo-Saksiese voorkeur het. Naas J.D. McClatchy se “The Vintage Book of Contemporary World Poetry” (Random House) wat ek twee weke gelede bespreek het, is my…