l’origine du monde (Gustave Courbet) ek soek in jou diep die sagte grond waaruit ek skeur en dolend in ‘n heelal uitdyend leeg vol flou vêr sonne swart kolke en die toevallige komeet vra ek madam gun ‘n gewone man net een vaste verwysings- punt maak jou bene wyd oop © Nic…
Tag: Nic Groenewald gedig
Nic Groenewald. ‘n mediterreense agtermiddag
‘n mediterreense agtermiddag ‘n mediterreense agtermiddag vol son en wind en wind ‘n lug wit van wind wat buig en vee plak geblomde rokke vas teen boude en sagte buike van vroue wie suurvye pluk en versigtig trap en vat vir skaapstekers en pofadders seuntjies jil en skater pluk met silwer…