Dit is verlede week bekend gemaak dat Chileense ant-digter, Nicanor Parra (foto), vanjaar met die gesogte Cervantesprys bekroon word. Die Cervantesprys, wat 36 jaar gelede deur die Spaanse ministerie van Kultuursake ingestel is, is die hoogste eerbetoon aan ‘n Spaanssprekende skrywer en beloop onder andere ‘n kontantbedrag van 125,000 euro. Volgens die berig in De Morgen word die…