Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nick Cave

Nini Bennett. Poësie en kontemporêre musiek: Van Koos du Plessis tot Danie du Toit

14 June 202224 October 2022 By Versindaba

    Baie digters is moedeloos wanneer hulle hul tantième-state ontvang – en dan is daar die blitsverkopers van poësie soos die hoofsanger, Danie du Toit van die alternatiewe rock-groep, Spoegwolf wat onlangs sy derde digbundel bekendgestel het. Dit lyk of Du Toit elke jaar ’n bundel selfpubliseer: Warmer voor die tuimeldroër (2020); Sterreval (2021)…

Read More

Nini Bennett. Snow

23 December 202123 December 2021 By Versindaba

  SNOW, Isa Steynberg     SNOW* (Vir Isa Steynberg)   die haaivlakte ontwaak boslande en dwergbome vol oumansbaard – passasies van bome: katedrale in die sneeu denne, else, berke, lorke, sparre     .fototrope se gode   die ys smelt kwiksilwer – ’n snaardun koue hang aan takke die helder ys edelgesteentes se rilling aaneengerygde sterlig…

Read More

Desmond Painter. Oor Antonia, Nick Cave en begraafplase

25 June 20106 September 2013 By Versindaba

Gisteraand het ek weer die Nederlandse rolprent Antonia (Engelse titel: Antonia’s Line) op DVD gekyk. Dit bly ‘n gunsteling, een van die mooiste, eerlikste films oor tyd, die lewe en die dood wat ek al gesien het. Oor hoe om te leef, en hoe om te sterf. Ek wens eintlik skole wou hierdie pragwerk van Marleen Gorris, en ook…

Read More

Desmond Painter. Teen die sotheid: Anti-Digter van die Week

9 April 20106 September 2013 By Versindaba

Ek wil begin om elke Vrydag ‘n ‘Anti-digter van die Week’ te benoem. Die benoeming sal gaan aan iemand wat die afgelope week verbeeldingloos en destruktief met die taal (enige taal) omgegaan het, op so ‘n manier dat sy of haar woorde die wêreld kleiner, meer geslote, en ‘n bietjie meer gemeen gemaak het. Julius Malema…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die geheime lewe van die liefdeslied

25 February 20104 September 2013 By Versindaba

Versindaba se maand van die liefde kan nie verbygaan voordat iemand nie na Nick Cave se lesing oor die liefdeslied verwys het nie – “The secret life of the love song”. Hy verwys daarin na Lorca en “duende”. Hier is ʼn kort aanhaling daaruit: ‘In his brilliant lecture entitled “The Theory and Function of Duende”…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Skulpkrale: Kwatryne” (Marié Heese)
  • Nuwe publikasie: “Nogmaals vir die bysiende leser” (Joan Hambidge & Marlies Taljard, Reds.)
  • 100 Duitse Bestes: Jakob van Hoddis (1887-1942)
  • 100 Duitse Bestes: Georg Heym (1887-1912)
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Melanie Grobler on RIV Christiaan Diedericks18 July 2025

    Eugene, baie dankie vir jou gedig. Met liefde, Melanei Grobler.

  2. Bernardus Johannes Odendaal on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)15 July 2025

    Gerard, die vertaling van die gedigte was 'n herkennismaking soos min.

  3. Gerard Scharn on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)13 July 2025

    Geweldig dichter, Benn. Toen ik hem leerde kennen werd ik door het lezen van zijn gedichten zelf ook dichter.

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  5. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon