Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nicol Stassen

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

ProteaBoekwinkels: Persverklaring

3 May 2023 By Versindaba

    Protea Boekwinkels                                                                          Persverklaring deur dr. Nicol Stassen, besturende direkteur 1 Mei 2023   Oor ’n tydperk van meer as 30 jaar het Protea Boekwinkels ontwikkel tot een van die voorste handboekverskaffers in Suider-Afrika. As gevolg van Covid moes die maatskappy egter aan die einde van April 2023 sy deure in die huidige formaat…

Read More

Nicol Stassen. Voorwoord Versindaba 2010

16 August 2010 By Marlise Joubert

Desiderius Erasmus het sy uitgewer Aldus Manutius van Venesië geprys en gesê dat Manutius ewe onsterflik is as die groot wetenskaplikes en skrywers van die Renaissance. Tóg geniet min uitgewers blywende faam buiten by ‘n klein groepie boekhistorici. ‘n Handvol uitgewers soos J.L. van Schaik, Human & Rousseau en A.A. Balkema het blywende roem in…

Read More

Nicol Stassen: Versindaba-bloemlesing 2009

7 November 2009 By Marlise Joubert

Voorwoord – Versindaba 2009 Nicol Stassen (Versindaba 2009, saamgestel deur Marlise Joubert;  ISBN: 978-1-86919-291-4, Protea Boekhuis, 2009; R120.00)   Dit is met ’n mate van verrassing én genoegdoening dat ’n mens besef dat hierdie bundel reeds die vyfde Versindaba-bloemlesing is.            In die Afrikaanse poësie in die breë is sekere tendense waarneembaar. Sonder uitsondering is…

Read More

Boekbekendstelling – “Halala Afrikaans”

11 August 200911 August 2009 By Marlise Joubert

“Afrikaans is die grootste nie-rassige prestasie in ons Suiderland sover. Gesamentlik geskep deur mense van drie vastelande – Afrika, Asië en Europa. En daarom is dit nie die besit van eensydige politieke partye nie, maar behoort dit aan almal wat dit praat, skryf en liefhet. En daarom ook is my taal my beste wapen teen…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde
  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval
  • Jeanne Henning Els. wholeworld
  • Koos de Wet. Sakkies lug

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon