Via ‘n skakel op Jan Pollet se nuwe webblad, lees ek ‘n onderhoud raak wat deur S.J. Fowler met die veelbekroonde jong Macedoniese digter, Nikola Madzirov, vir 3:AM Magazine gevoer is. Madzirov, wat in 1973 gebore is, se gedigte is nie net in meer as dertig tale vertaal nie, maar hy is ook al gunstig met internasionale…