Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nicolette van der Walt gedigte

Nicolette van der Walt. Doekvoet

15 January 201712 January 2017 By Versindaba

Doekvoet (Bunolagus monticularis)   In die Karoo Hooglande is tyd in die sterre, en deur die groot teleskoop kan jy die oorsprong van die heelal tussen Jupiter se mane en kwasars opspoor. Die Khoisan kon die melkweg met die naakte oog bespied en in die donker niet van riete die spoor van doekvoetjies naloop. Deur…

Read More

Nicolette van der Walt. Hyperion

31 October 20161 November 2016 By Versindaba

Hyperion Sequoia sempervirens   Óók hierdie reus se oorsprong is minuskuul, die vlug van saad uit die keël windaf na waar varings en valleie sag in die mis wag. Teen die slape van heuwels kring die stam uit die kalligrafie van sy wortels. ’n Buurtwag van swamnetwerke spoor die boom op die lang reis na…

Read More

Nicolette van der Walt. Roosdig

7 March 20161 March 2016 By Versindaba

Roosdig . In die skemergloed, in die skrape aan die dag se gekwesde voet, het vader Ludwig die sierkleed van ’n roos vermoed:  alarmrooi, ligtend gelaag teen die naderende nag met sy sterklitse en maan. . Hy het na die snysel in sy palm gestaar, dit teen horison en vlam beskou, en in die kweekhuis…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "wanneer woorde asemhaal" (Maritha Broschk) & "swartland" (Rudolph Willemse)
  • Sonja Loots in gesprek met Alwyn Roux oor "Weerskyn"
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "aalmoes vir die bootman" (Andries de Beer)

Nuutste bydraes

  • Charl-Pierre Naudé. Mymering
  • Joan Hambidge. Borges, Sheila Cussons en Johann de Lange
  • Persverklaring: Groot poësieprys ter ere van Breyten Breytenbach
  • Gerard Scharn. Portret van van Monika Pon-Su-San door Vladimir Tretchikoff
  • 100 Duitse Bestes: Else Lasker-Schüler (1869-1945)

Nuutste kommentaar

  1. Celesté Fritze on Celesté Fritze. Vergetedal16 May 2025

    Barbara, ek waardeer jou terugvoer

  2. Celesté Fritze on Celesté Fritze. Vergetedal16 May 2025

    Dankie vir die tyd en die waardering, Ena.

  3. Jacobus Swart on Jacobus Swart. Franz Kafka15 May 2025

    Beste mnr. Scharn Ek waardeer u kommentaar. Dankie dat u my werk gelees het.

  4. Dietloff Van der Berg on Resensie: “Feesmaalgang” (Dietloff van der Berg)14 May 2025

    Baie dankie Joan Hambidge vir die fyn lees en die hoog gewaardeerde slotsom.

  5. Gerard Scharn on Jacobus Swart. Franz Kafka14 May 2025

    Beste Jacobus Swart, het leven van Kafka kort maar compleet weergegeven. Tientallen boeken hoeven nu niet meer gelezen te worden.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon