Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Niel van Deventer

Onderhoud met Melt Myburgh oor die komende Woordfees

1 February 20113 February 2011 By Versindaba

Elwe & Selwe – En kuier kán die spulletjie! Louis Esterhuizen gesels met Melt Myburgh, Woordfees se Woordkunsprojekbestuurder Melt Myburgh woon op Stellenbosch en werk by Woordfees as Woordkunsprojekbestuurder. Hy het langs die Oranjerivier op Karos naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ‘n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die oggend na die CD launch

24 June 20104 September 2013 By Versindaba

Vyfuur Saterdagoggend, 5 Junie 2010. Ek’s in die Steers by die Ultra City op die N1 tussen Pretoria en Johannesburg. Ek wag vir ʼn toasted ham, cheese & tomato met ʼn ekstra hashbrown in die middel. My vice, my vroegoggend regmaker. En hot chocolate, want dis koud. Einde van die nagskof. Die kelnerinne kyk met…

Read More

Andries Bezuidenhout. Oopmond in beeld en Facebook

15 March 20104 September 2013 By Versindaba

Johannes Prins het ‘n paar foto’s geneem, sommer so op die verhoog, tydens Oopmond by die Woordfees. Hier bo sit ek (DJ Stotterman) saam met Ronel Nel (Ingrid Dronker). Vroeg reeds word strategie bespreek en logistiek beplan, veral verversings, waarsonder die kreatiewe proses nie kan vloei nie. Danie Marais (NP van Lykskou) praat oor musiek saam…

Read More

Andries Bezuidenhout. Postkoloniale malaise uit die water geblaas

23 February 20104 September 2013 By Versindaba

Dis darem baie makliker om oor verval te skryf as nuwe infrastruktuur. En stories oor misdaad verkoop koerante soveel beter as goeie nuus oor die nuwe pad, trein, of die lofts in die middestad. Saterdag ry ek deur Potchefstroom toe. Niel van Deventer, een van die digters in Nuwe Stemme 4, het ʼn geleentheid gereël…

Read More

Onderhoud. Nuwe Stemme 4

22 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Twintig digters wat in Nuwe Stemme 4 opgeneem is, gee terugvoer op vrae deur Louis Esterhuizen   Deelnemende digters (in alfabetiese volgorde): Fourie Botha, Lewies Botha, Corné Coetzee, Jan A.F. du Plessis, Sydda Essop, Francilié Hoek, Pieter Hugo, Willem Jansen, Annie Klopper, Jannie Malan, Hennie Meyer, Heidi Papadopoulus-Pienaar, Bibi Slippers, Adél Steyn, Lou-Ann Stone, Marius Swart, André…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gedigte en musiek hierdie Saterdag

12 January 20104 September 2013 By Versindaba

Die opkomende digter en lid van die band Radio Suid-Afrika, Niel van Deventer, het ʼn program met poësie en musiek saamgestel wat eerskomende Saterdagaand (16 Januarie) by Steak & Ale in Bothalaan, Lyttelton, plaasvind. Die volgende digters en musikante tree op: Andries Bezuidenhout, Rian Malan, Kabous Verwoed, Riku Lätti, John-Henry Opperman, Niel van Deventer, Karlien…

Read More

Nuwe stemme word bekend gemaak

7 September 2009 By Marlise Joubert

Een van die opwindendste projekte in ons digkuns is sekerlik Tafelberg se Nuwe Stemme-reeks waarmee publikasie-geleentheid gebied word aan jong digters wat nog nie genoeg kwaliteitgedigte het vir ’n eie, selfstandige debuut nie. En vandag kan ons die jong stemme wie se verse moontlik in Nuwe Stemme 4 opgeneem gaan word, bekend maak. In alfabetiese volgorde is hulle…

Read More

Andries Bezuidenhout. Bondige verslag oor gisteraand se poësievoorlesing

12 June 20094 September 2013 By Versindaba

Daar was nie dwerge met silwer skinkborde vol lyne kokaïen wat tussen skares met honger neuse rondloop nie. Daar was nie burleske dansers wat “allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif” prewel nie. Daar was nie joernaliste van die smetpers om mense se indiskresies te boekstaaf nie. Daar was blykbaar van die jonger geslag sepiesterre,…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon