Dit is 29 Desember 2024 – en die Amerikaanse vlag hang halfmas. President Jimmy Carter, die 39ste president van die VSA, is op 100-jarige ouderdom oorlede. Carter was nie net ’n wêreldleier en humanis nie, maar ook ’n skrywer en digter wat ’n omvangryke oeuvre nagelaat het. Meer as dertig publikasies het…
Tag: Nini Bennet-Moll
Aangenaam! Marlies Taljard gesels vandag met Nini Bennett-Moll
Marlies Taljard (MT): MT Nini, baie dankie vir die geleentheid om met jou te gesels. Ek val sommer met die deur in die huis. Sal jy asseblief vertel waar jy vandaan kom, iets van jou jeug en jou kleintyd … Wat het jou gemaak wat jy nou is? Nini Bennett-Moll…
Resensie: “Noord van Malelane” (Hennie Nortjé)
Resensie: Noord van Malelane deur Hennie Nortjé. Turksvy Publikasies, 2024. Resensent: Nini Bennett-Moll Hennie Nortjé is ’n diabetoloog van beroep. Hy verwerf ’n MA-graad in skeppende skryfkuns onder leiding van prof Joan Hambidge, en debuteer in 2012 met In die skadu van soveel bome, ’n bundel waarvoor hy die Ingrid Jonker-prys vir poësie…