covid-19/2021 dis ’n vreemde seisoen dié ’n aandklokreël lui doof en sonder tong oor spookstrate as ek snags my woorde inspekteer: voetsoldate, my bataljon vol ridders – mag my liefde jou beskerm teen die gespeekte blom op my bevel sal jy landmyne systap, want ek ontplooi my woorde, ook die beseerdes; dít gee…