Geo- (i) ons was daar met die geboorte klip, DNS van die aarde gemorf uit verbrokkelde berg vlammende juwele in vulkane – geomorfes slaap dig in ondergrondse portale ons liefde .ysterklip en weerlig (ii) land van bloeigrond en droogte hier waar bome ineenrank strate .katedrale word …