Alles het seker begin by ʼn foto van Koala beertjies in ʼn Australiaanse dieretuin. ʼn Vriend het dit op ‘facebook’ geplaas en dit het my laat kriewel, want ek is nie n groot aanhanger van dieretuine nie. Kort daarna, (toevallig?) word ek uitgenooi om aan hierdie uitstalling deel te neem: In die brief van die…
Tag: Nirox Foundation
Andries Bezuidenhout. Beeldhouwerk vir die naweek
Ons vriendin Corina van der Spoel, wat aan die stuur van sake by die Boekehuis in Aucklandpark is, is een van daardie Johannesburgers wat na buite lewe. Ek is anders. As ek my sin kon kry, sou ek elke naweek by die woonstel gebly het om aan skilderye, gedigte, of ander projekte te werk. Sondag ry…