Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nobelprys vir Letterkunde

Nini Bennett. Van afstand en verbintenis

7 June 20181 August 2018 By Versindaba

  Ons almal herken die prototipe: hy is ’n Suid-Afrikaanse man, waarkynlik nie meer te jonk nie; en hy lig sy vergrootglas en gesels geesdriftig oor sy eerstedagkoeverte, vastereekse en herdenkingseëls. Hy beduie hoe kosbaar die Kaapse Driehoek of die Penny Black is, en sy gedagtes dwaal na Eeufeesvieringe. Hy kan jou pa, oupa, broer…

Read More

Louis Esterhuizen. Twee digters onder gunstelinge vir Nobelprys vir Letterkunde

10 September 20137 September 2013 By Versindaba

  Oor ‘n maand is dit weer tyd vir die aanwys van vanjaar se Nobelpryswenner vir Letterkunde en die jaarlikse raai-raai-riepa-speletjie het reeds begin. So het die beroepswedders verlede week hul loting ten opsigte van gunstelingkandidate bekend gemaak en oudergewoonte wemel die lys met die usual suspects. Volgens Ladbrokes, wat as die vernaamste van dié…

Read More

Louis Esterhuizen. Gaan ‘n vroueskrywer vanjaar se Nobelprys vir Letterkunde wen?

10 October 20129 October 2012 By Versindaba

Hierdie week is dit weer tyd vir die Nobelprys-toekennings en môre-oggend (Donderdag, 11 Oktober) is dit die beurt van vanjaar se wenner van die 1.2 miljoen USD-prys vir letterkunde om aangekondig te word. Uiteraard wemel die internet van bespiegelinge oor wie vanjaar se uitverkorene gaan wees. Volgens die beroepswedders blyk dit dat die Japannese skrywer,…

Read More

Louis Esterhuizen. Tomas Tranströmer wen die Nobelprys vir Letterkunde

6 October 2011 By Versindaba

Uiteindelik het die Sweedse Akademie hul  legendariese skroomvalligheid oorkom en vir die eerste keer sedert Wislawa Szymborska se bekroning in 1996, nie net ‘n digter met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon nie, maar boonop iemand uit eie geledere, naamlik die Sweedse digter Tomas Tranströmer:  “because, through his condensed, transluscent images, he gives us fresh access…

Read More

Louis Esterhuizen. Dis raai-raai-riepa-tyd vir vanjaar se Nobelprys

6 September 20116 September 2011 By Versindaba

Met die bekendmaking van vanjaar se wenner van die Nobelprys vir Letterkunde vroeg volgende maand nader ons sekerlik nou weer die seisoen van raai-raai-riepa oor wie vanjaar bekroon gaan word. En net soos dit die geval is met groot sportgelenthede soos Wimbledon, byvoorbeeld, word daar ook na ander voorafgaande byeenkomste (of in hierdie geval pryse) gekyk…

Read More

Spesiale nuuswekker: Herta Műller wen die Nobelprys

8 October 20099 October 2009 By Versindaba

Die wenner van die 2009 Nobelprys vir Letterkunde is toe nie Philip Roth, Amoz Oz of selfs Bob Dylan nie, maar die relatief onbekende (ten minste in die Engelstalige wêreld) Herta Műller. Volgens die Sweedse Akademie word hierdie Roemeens-gebore Duitser vereer vir kortverhale en romans wat, “with the concentration of poetry and the frankness of…

Read More

Desmond Painter. Die Nobelprys vir Philip Roth?

23 September 20096 September 2013 By Versindaba

Dit is weer sulke tyd: die ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde word binnekort aangekondig. Na my mening behoort 2009 Philip Roth se jaar te wees. Die belangrikste rede is natuurlik dat Roth een van die wêreld se briljantste en mees konsekwente romansiers is. Sy Portnoy’s Complaint, die roman wat hom beroemd gemaak het, is…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon