Prof. Thys Human 37 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), het daar op 6 – 10 Junie 2022 weer so ʼn skryfskool (nou ʼn Winterskool) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasgevind waar dosyne skrywers deur die jare hulle eie skryfwerk kon slyp en kon luister…