Ek het in ‘n vorige blog geskryf oor my gedig Die Akkerboom en my gewroeg oor die skryf daarvan; wat gee my die reg, wat het ek te sê , dit kan nooit eerlik wees nie. Wel om eerlik te wees, eerlikheid lyk my is die deurslaggewende kriteria, sou ek maar nie die moed gehad…