Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: NP van Wyk Louw huldiging

N.P. van Wyk Louw 50. Wium van Zyl

7 September 2020 By Versindaba

      Die wit pad Vir NPvWL   Al met ’n wit pad langs die bruin Romeinse legioene het ook hier gedraf Belge, Bataviërs, Friese gestraf, gesnoei blonde vrouevlees deurgedraf saad in die modder gelaat waaruit soms Boergondies uitspattig maar styf ’n deftigheid, ’n hoflikheid van jas, hoed en sjaal sou spruit tot waar…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Johann Lodewyk Marais

14 August 202029 July 2020 By Versindaba

        Vlugteling   Met my drome wil ek die oseaan leegdrink, die winddonker see ingaan, maar kan ek ongewete in die blikskuit dryf tot ek gered aan die ander kant staan?   © Johann Lodewyk Marais, 2020 (verskyn eersdaags in Ondertussen, Naledi)  

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Alfred Schaffer

7 August 202021 September 2020 By Versindaba

          ik had de auto langs de weg geparkeerd “hoe slaat U en slaat U op my deure” (“paniese angs”, n.p. van wyk louw)   net was ik ingestapt om te vertrekken, eindelijk na veel gedoe, toen ik vanuit mijn ooghoek in de achteruitkijkspiegel zag hoe ik kwam aangerend. of ik…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

28 July 202023 July 2020 By Versindaba

  Oh wide and sad land: Adam Small vertaal N.P. van Wyk Louw (Praatjie gehou by die Adam Small-fees op Pniel, 24 Februarie 2017)   In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keuse uit N.P. van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon

24 July 202011 July 2020 By Versindaba

  ’n Elegiese vers met N.P. van Wyk Louw   in die baai lê die water stil en glad maar rondom oor houtbaai en kampsbaai en seepunt spuug die branders skuim wat in die wit sand stol in die baai het die wind gaan lê water blink en glad soos ’n spieël   daar stap…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Marlise Joubert

17 July 202011 July 2020 By Versindaba

    Tristesse   Jy het weggegaan, vyftig jaar gelede en bewoon ʼn herberg in die swart vallei. Buite is boom en wind en wind en waai jou woorde hier soos krummels terug.   Ek het jou nooit geken nie, nooit ontmoet, maar Tristia se kragtoer het sy weg gevind na my eenvrouwoonstel, circa 1968,…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede

10 July 20206 July 2020 By Versindaba

          Kraalogies   Pa het van jongs af wedrenduiwe gehad opreg geteel nie sommerse duiwe nie   kransduiwe met rooi om die oë kon hy nie verduur nie irriterend die alewige gebrom hooo-hooo-hooo-hooo-hooo   Kraalogies was Pa se spogduif Kraalogies het hy vir my benoem   die rooibontes was graanplunderaars stoepbetjortsers…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Louis Esterhuizen

6 July 20206 July 2020 By Versindaba

  Veel liefliker is dit (In die spore van NP Van Wyk Louw se “Groot ode”)   Laat daar dan dinge wees wat die mens nie begryp nie, dinge waaraan hy hom sal wil meet,   maar geen berekening vind nie. Laat daar spieëls wees. En raaisels, laat hom verward staan   voor die wydgevlerkte…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou
  • AVBOB Persverklaring
  • Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide
  • Marthé McLoud. Wring
  • Marthé McLoud. Nagmerries

Nuutste kommentaar

  1. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  2. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

  3. Riaan le Roux on Riaan le Roux. Verstil31 May 2026

    Foto wat beweegrede was vir my gedig: https://www.theguardian.com/artanddesign/gallery/2026/apr/10/the-week-around-the-world-in-20-pictures#img-2

  4. Johan Coetzee on RIV Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026)30 May 2026

    Hartseer.

  5. hannes visser on Resensie: “tussen asem” (Hannes Visser)28 May 2026

    Baie dankie Marlies. Groot waardering.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon