(illustrasie: Cora Coetzee) Oor al die menige dekades wat ek leef en beef, was ek nog altyd bekend vir my vriendelikheid en vir my goeie maniere. En dit was alles aan my ma te danke – amper sê ek dit was haar skuld – want om te ordentlik te wees, is nie altyd die…