Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Dit is ons eerste nuusbrief van 2024 en ons wens almal dus graag ’n voorspoedige nuwe jaar toe. Dit beloof om ’n besige jaar vir PEN Afrikaans te wees. Ons sien uit daarna om in komende nuusbriewe meer oor ons projekte te vertel. PEN dit neer: Aansoeke…