Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans en Human & Rousseau span saam as deel van ’n internasionale projek om ’n liefde vir lees te bevorder Moomin Characters Ltd en PEN International span sedert 2018 kragte saam om die beroemde Finse skrywer Tove Jansson se kortverhaal, Die onsigbare kind, te publiseer, met die doel…