Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: nuwe bundel 2021

Nuwe Bundel. Louis du Plessis: Teen Helderberg

24 January 202211 May 2022 By Versindaba

      Teen Helderberg Louis du Plessis Teen Helderberg is Louis du Plessis se debuutbundel. In die bundel beleef die skrywer – sedert sy jong dae teen Helderberg met boeiende rym, ‘n reeks uitdagende kontraste:       tussen natuur en stad tussen verstening en herlewing tussen konflik en vrede tussen slagofferskap en veerkrag…

Read More

Nuwe Bundel. Gerhard Barkhuizen: Smee

24 January 202224 January 2022 By Versindaba

      Smee Gerhard Barkhuizen In sy debuut as digter ontgin die sielkundige en visuele kunstenaar Gerhard Barkhuizen (1956) onder meer die wisselwerking tussen woord en beeld. Net soos metaal kan woorde gesmelt, gegiet, gesmee en gesweis word om nuwe en verrassende vorms te skep. Die afgebeelde kunswerke in dié uitsonderlike bundel is almal…

Read More

Nuwe Bundel. De Waal Venter: Vrugbeginsel

26 October 202126 October 2021 By Versindaba

        Vrugbeginsel De Waal Venter   Die titel verwys na ’n tipiese vrugbeginsel van ’n plant. Die vrugbeginsel sit in die hart van die blom en daaruit ontwikkel die vrug wat uiteindelik ryp word en weer saad voortbring. ’n Gedig kan die begin van ’n vrug vir die leser wees – ’n…

Read More

Nuwe Bundel. Dolf van Niekerk: Splintertyd

21 October 202121 October 2021 By Versindaba

      Splintertyd Dolf van Niekerk Splintertyd verskyn in Van Niekerk se twee-en-negentigste lewensjaar terwyl die koronavirus woed. Dié bundel staan in die teken van verlies aan kragtigheid maar ook ’n triomf van lewe waarin      … sintuie soos vingers uiteindelik my oë sal wees. Intense bewustheid van die mens se plek in sy…

Read More

Nuwe Bundel. Hilda Smits: mag die diep slaap jou dan

5 October 20215 October 2021 By Versindaba

    mag die diep slaap jou dan Hilda Smits Soos Hilda Smits se eerste, bekroonde bundel die bome reusagtig soos ons was betrek die verse in hierdie bundel die leser by die hoogs persoonlike en gee dit terserfdertyd betekenis aan die universele belewenis. Die verse is magies soos bewussynstroom, soos drome waar die kloutjie…

Read More

Nuwe Bundel. I Wish I’d Said… Vol. IV (anthology)

14 September 202114 September 2021 By Versindaba

        I Wish I’d Said… Vol. IV Anthology Life under lockdown has been a dramatic event. The fourth annual AVBOB Poetry Competition coincided with the first year of the COVID-19 pandemic in 2020. Yet the competition attracted a record number of entries. An excess of 41 000 poems were entered by writers…

Read More

Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Landluisteraar

30 August 202130 August 2021 By Versindaba

    Landluisteraar Carina van der Walt   Landluisteraar is Carina van der Walt se debuutbundel in Suid-Afrika. Die bundel bevat toeganklike gedigte soos strome klank deur ’n dorre landskap. Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns is in 2020 deur Carina van der Walt gepubliseer. Landluisteraar is ’n voortsetting van Stilspraak met gedigte oor Van der Merwe en sy landkuns.  …

Read More

Nuwe Bundel. Zandra Bezuidenhout: Derde gety

12 August 202113 August 2021 By Versindaba

          Derde gety Zandra Bezuidenhout Derde gety dui op ‘n oorgang waarin hede en verlede versmelt. ‘n Nuwe tydruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit ‘n ryk ervaringswêreld betrek word. Die bundel behels ‘n verskeidenheid beeldryke verse, met ‘n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook ‘n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van ‘n besonderse poëtiese vakmanskap.   Oor die outeur Zandra Bezuidenhout se debuut, Dansmusieke, is met die Ingrid Jonker­-prys bekroon. Haar letterkundestudies…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon