Die slingerplant se wintergroei Rosa Smit Nou val vere uit die lug van dooie voëls, riviere rittel met koue skouers en hulle vingers grou ’n lêplek in die sand. Rosa Smit se gedigte bied, in die woorde van Marianne Moore, werklike paddas (“toads”) in verbeelde tuine, ook met die “noodsaak” wat…
Tag: nuwe bundel 2021
Nuwe Bundel. Aly Freije: Een engel aan de deur
Een engel aan de deur Aly Freije In haar dichtbundel Door het vanggat en de novelle De vloeivelden in ging Aly Freije op zoek naar de impact van ontheemd raken en cirkelde ze rond de betekenissen van leven met verlies. In deze nieuwe gedichten in Een engel aan de deur dringt ze daar dieper in…
Nuwe Bundel. Magmoed Darwiesj (vertaal deur Bester Meyer): die Vlug van ʼn Vreemdeling
Die Vlug van ʼn Vreemdeling Magmoed Darwiesj (soos vertaal deur Bester Meyer) Magmoed Darwiesj (1941-2008) se werk is letterkundig uitsonderlik. Die krities bekroonde digter word gesien as een van die belangrikste digters in die Arabiese taal. Meer as twintig digbundels en tien prosawerke verskyn uit sy pen, en hy was redakteur van…
Nuwe Bundel. Irize Loots: Vlieg vorentoe
Vlieg vorentoe Irize Loots Die digter, wat in Johannesburg gebore is, woon sedert 1993 in Amsterdam waar sy ’n Gestaltterapiepraktyk het, klavierles gee en deeltyds by ’n uitgewer van wetenskaplike, tegnologiese en mediese tydskrifte werk. Dit is haar debuutdigbundel, nadat sy reeds twee novelles en ’n liefdesroman gepubliseer het. In Vlieg vorentoe…
Nuwe Bundel. Meyer van Rensburg: Heenkoms
Heenkoms Meyer van Rensburg 38 jaar na Klankmanwoordboom verskyn Heenkoms, ’n beleë bundel waarin taalspel steeds ’n rol speel, maar die leser veral raak met die eerlike worsteling met kwessies soos emigrasie, geloofsvrae en die naderende ouderdom. Die omslagskildery is deur die skrywer self. Heenkoms is sy tweede digbundel. Oor die outeur Meyer van Rensburg…
Nuwe bundel. Cas Vos: Onder die vlerke van jou liefde
Onder die vlerke van jou liefde Cas Vos Hierdie bundel handel oor die wonder en heerlikheid van die liefde. Cas Vos is reeds bekend as uitmuntende vertaler. Die hoogtepunt hier is sy vertaling van die Hebreeuse “Hooglied” in Afrikaans. Ná die Hoogliedbundel volg liefdesgedigte uit antieke Egipte. Die liefdesgedigte is ’n uitnodiging aan…
Nuwe Bundel. Joan Hambidge: Nomadiese sterre
Nomadiese sterre – Joan Hambidge Nomadiese sterre bied ʼn terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ʼn blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks “Witbank-Blues” waarmee die bundel afgesluit word). Dié blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ʼn tint…
Nuwe Bundel. Hans Pienaar: Seisoene op parool
Seisoene op parool Hans Pienaar Bekende digter en resensent Louis Esterhuizen het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: “Kenmerkend is die ironiese, selfs sardoniese, toon terwyl die stem se personasie in die gedigte dikwels skollieagtig is; iets wat direk verband hou met die titel se verwysing na parool: Iemand wat voorwaardelik vrygelaat…
