Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nuwe Bundel 2022

Nuwe Bundel. Helena Ewert: grondstof

23 December 202210 January 2023 By Versindaba

grondstof Helena Ewert Die gedigte in hierdie debuutbundel is deurdrenk van die aardse oer-elemente en die seisoene. Helena Ewert skep haar gedigte uit dié grondstof. Die woorde kry ’n tasbaarheid, sigbaarheid en hoorbaarheid, ’n liggaamlikheid, waarmee sy ook die liefde besing. Sy gaan met woorde om soos ’n skilder met kleure, ’n komponis met klank…

Read More

Nuwe Bundel. Jan Swanepoel: Die belewenisse van ‘n latinis

19 December 202210 January 2023 By Versindaba

  post scriptum Jan Swanepoel   my lief, jy wat die naaste is aan my, laat my tog in my skemer ten slotte dit bely: sonder jou aanraking bly liefhê grieks vir my.   Met ’n klassieke beheersing skryf Jan Swanepoel in die toonaard van Catullus elegieë oor geliefdes en die land wat hy haat…

Read More

Nuwe Bundel. Antjie Krog: Plunder

29 November 202210 January 2023 By Versindaba

    Plunder Antjie Krog In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf en die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê,…

Read More

Nuwe Bundel. Clinton V. du Plessis: 60 Op 60

29 November 202229 November 2022 By Versindaba

    60 Op 60 Clinton V. du Plessis   Die digter gerf 60 verse om saam te val met sy sestigste verjaarsdag, vroeg in 2023.  Die bundel staan midde-in verval en verwording – die liggaam, die landskap en die taal. Die onthou net-net, soos vervalle stasies met die naamborde haas leesbaar.   Oor die…

Read More

Nuwe Bundel. Jerzy Koch: Polkadraai

15 November 202221 November 2022 By Versindaba

      Polkadraai Jerzy Koch   voor die woorde die tong tref swel die keel van klanke dig en jy leer hoe om met sagter stem jou slagsinne uit te spreek hoe om die tonnel uit te kap in die rots van vervreemde taal   Polkadraai is Koch se tweede bundel Afrikaanse gedigte. Reeds…

Read More

Nuwe Bundel. Bester Meyer: Rebel Song

13 October 2022 By Versindaba

Rebel Song Bester Meyer Man is born free but he is everywhere in chains – Jean-Jacques Rosseau.   Man was fashioned in His likeliness but soon dwelled to the outer regions of loneliness. It is time to break the chains and travel back to the source. The route is known to the heart, but what…

Read More

Nuwe Bundel. I Wish I’d Said… Vol. 5

29 September 202229 September 2022 By Versindaba

  I Wish I’d Said… Vol. 5     Imagine that this terrific anthology was written expressly for you. Trust that you will find between these covers some variation of the theme “I wish I’d said…”  as if it were spoken by your own lips… Imagination saves us in dark days and the words on…

Read More

Nuwe Bundel. Hennie van Coller: Helaas

29 September 202229 September 2022 By Versindaba

Helaas Hennie van Coller   Helaas is ’n bundel wat ondermeer staan in die teken van die toenemende ouderdom en naderende dood. Die bundel bevat talle intertekstuele heenwysings na veral Nederlandse digters en hul werk. Die tweede helfte van die bundel bestaan uit vertalings uit die Middelnederlandse letterkunde en bekende, klassieke gedigte. Dit bevat ook…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon