Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nuwe bundels 2021

Nuwe Bundel. Nachoem M. Wijnberg: Liedjes / Liedjies

25 November 202125 November 2021 By Versindaba

    Liedjes / Liedjies Nachoem M. Wijnberg Vertaal deur Daniel Hugo Wijnberg se poësie word gekenmerk deur helder, byna deursigtige taal. In hierdie bundel is daar ’n durende soeke na die regte woorde waarmee ragfyne verhoudings, vervlietende oomblikke en eenvoudige dinge soos die geur van appels, ’n tuin, ’n voël in die lug, ’n…

Read More

Nuwe Bundel. Rina Cascione: Meer as woorde

26 October 202126 October 2021 By Versindaba

        Meer as woorde Rina Cascione Cascione maak haar debuut met Meer as woorde. Dit ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan die einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal, asook uit Engels en Spaans.   Oor die outeur Rina Cascione het…

Read More

Nuwe Bundel. Elly Stolwijk: de laatste framboos

8 October 2021 By Versindaba

de laatste framboos Elly Stolwijk In de laatste framboos schetst de schrijver in proza en poëzie de beleving van een vrouw die, in de negende maand van de zwangerschap, moet constateren dat haar ongeboren kind overleden is. In 1986 verblijft Elly Stolwijk (1957) als vogelwacht twee maanden op een onbewoond eilandje in de Waddenzee. Daar,…

Read More

Nuwe Bundel. Inferno: Dante Alighieri (Vertaal en verklaar deur Cas Vos)

30 September 2021 By Versindaba

Inferno Dante Alighieri Vertaal en verklaar deur Cas Vos Wie met Cas Vos se Die goddelike komedie (2017) kennis gemaak het, sou ’n smakie gekry het van sy uitnemende vertaling van gedeeltes uit die Inferno (I, 1-6; XXVI, 112-120), asook toeligting in sy inleiding en aantekeninge ten opsigte van die historiese en kulturele konteks en…

Read More

Nuwe Bundel. Wat ek van klippe weet: Jan Wagner

23 September 202124 September 2021 By Versindaba

      Wat ek van klippe weet Jan Wagner Vertaler: Robert Schall Gedigte van Jan Wagner (gebore 1971), die veel bekroonde en by die leserspubliek waarskynlik die gewildste hedendaagse Duitse digter, verskyn nou vir die eerste keer in Afrikaanse vertaling. Uniek in Afrikaans bevat hierdie enkele bundel vaste digvorms soos die sonnet, kwatryngedig, Sapfiese…

Read More

Nuwe Bundel. Eddy van Vliet: Na die wette van Afskeid en Herfs

14 September 202114 September 2021 By Versindaba

      Na die wette van Afskeid en Herfs Eddy van Vliet Vertaler: Daniel Hugo   Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog. Sy gedigte word gekenmerk deur universele temas soos die liefde en dood. Die digter bou met beeldende taalgebruik…

Read More

Nuwe Bundel. Anita van der Walt: Hierdie Maandag is abstrak

21 June 202121 June 2021 By Versindaba

      Hierdie Maandag is abstrak Anita van der Walt   Hierdie digbundel neem die leser op ’n reis deur die digter se geliefde natuurplekke in Suid-Afrika en na lande soos Italië en Nederland, maar ook na binne waar die liefde, afskeid en die dood besoek word. Die poësie-webblad Versindaba en die jaarlikse digkunsfees…

Read More

Nuwe Bundel. Maskers en mure: Saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh

21 June 202121 June 2021 By Versindaba

    Maskers en mure Samestellers: Daniel Hugo en Francois de Jongh   Die Covid-19-pandemie het die hele wêreld onkant gevang. Dit het die afgelope agttien maande gelei tot lewensverlies en werksverlies, ’n inperking van ons bestaan en ’n algehele verandering in ons leefwyse. Te midde van een van die ergste rampe wat die mensdom…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon