Klinkklaar Daniel Hugo Geslepe, fyn afgeronde verse van ‘n woordsmid wat slim speel met klank, taal, beelde en verwagtinge. Op toeganklike, klankryke wyse ontgin Daniel Hugo verskillende temas – verblyf in die Lae lande, die liefde, die seisoene, die natuur, die dood, die skryfproses, die taal waarin hy skryf, die pandemie wat ons tans ervaar,…
Tag: Nuwe bundels 2021
Nuwe bundel. Veronique Jephtas: Soe rond ommie bos
Veronique Jephtas Soe rond ommie bos Veronique Jephtas verteenwoordig die kraakvars stem van ’n nuwe generasie Afrikaanssprekendes – die born frees, gebore ná 1994 – wat grootgeword het in ’n land met meer geleenthede vir almal maar waar die wonde van die verlede halsstarrig bly sweer. In Soe rond ommie bos skryf Jephtas protespoësie…
