Nuwe stemme 6, saamgestel deur Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé. Tafelberg, 2017. Resensie: Dewald Koen Om gedigte te skryf sit nie in enige iemand se broek nie. (En nee, vroue dra ook broeke – so ek is nie seksisties nie.) Die skryf van poësie is ’n lang proses van skryf en herskryf. Om…