Nuwe Stemme 6 Samestellers: Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé Nuwe stemme gee vir die varsste, nuutste stemme in Afrikaans ‘n plek om hulself te laat hoor. Die sukses van die projek kan gesien word in die vorige deelnemers wat nou gevestigde skrywers is: Ronelda Kamfer, Gilbert Gibson, Loftus Marais, Kirby van der Merwe en…