Dit wyl my voorkom asof ons Afrikaanse kunstenaars omtrent die aandag gaan trek in Nederland hierdie naweek. So sal ek in môre se Nuuswekker berig oor ’n besonderse geleentheid by Hengelo, maar vanoggend wil ek die kollig fokus op een van ons mees uitsonderlike kunstenaars: die landskapskilder Strijdom van der Merwe. Strijdom is naamlik deur…