Posts Tagged ‘Olga Leonard kwatryn’

Kwatrynkompetisie (103)

Wednesday, April 7th, 2021

 

’n bukkende oes, pars, preserveer

in franse vate gefermenteer

bloedsweet om ‘n louwarm entstof

druppel vir druppel te botteleer

 

© Olga Leonard, 2021