Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (33) Percy Bysshe Shelley. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Ollie Olwagen. Osteologika (Met apologie aan Percy Bysshe Shelley) Ek vind ’n swerfling van die rou Gariep Wat sê: Twee vaal verweerde vere dop Omhoog uit sand langs die rivier so diep. Daar naby krap…
Tag: Ollie Olwagen vertaling
William Wordsworth. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (31) William Wordsworth. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Ollie Olwagen. Ek wandel soos ’n wolk van rook (Met apologie aan William Wordsworth) Alleen het ek gewandel soos Die rook wat hang bo my Tokai Toe sien ek in die swart S’doos Die groot getoi-toi…