Ek lees weer Gert Vlok Nel se digbundel om te lewe is onnatuurlik. Dis in 1993 gepubliseer, die jaar voor die verkiesing. Hoe het dit gevoel om in 1993 te wees? Dalk moet ʼn mens ʼn aanloop vat. In Januarie 1992 is Paul Simon die eerste groot internasionale kunstenaar wat Suid-Afrika toe kom na die…