Dante Alighieri, Il Paradiso, vertaal deur Cas Vos. Naledi, 2018 Cas Vos gesels oor sy vertaling met Johan Myburg. J.M. Il Paradiso is die derde en laaste deel van Dante Alighieri (c. 1265-1321) se magnus opus La Divinia Commedia. Elke deel van dié epiese gedig bestaan uit 33 canto’s. Die belang van die getal drie…