Die ontbrekende teenwoordigheid Fanie Olivier in gesprek met Marius Crous oor sy nuwe bundel apostroof Fanie Olivier is gebore in Pretoria, word groot in die Kaap, leer skryf in Durban, studeer Regte en Afrikaans op Stellenbosch en debuteer in daai tyd met gom uit die sipres. Verdere nagraadse studie in Utrecht, Nederland en promoveer op…