’n Toeris in eie land, Deel I Danie Marais in gesprek met Louis Esterhuizen (Let wel: Hierdie onderhoud het betrekking op Danie Marais se essay, “Stilte in die hof!”) Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch ’n BCom-graad met regsvakke….