René Bohnen gesels met Gisela Ullyatt oor haar debuut, Die waarheid oor duiwe RB: Gisela, hartlik geluk met jou pragtige debuut, Die waarheid oor duiwe. Die bundel is ontroerend en uiteindelik ook ontredderend. Ek het gedwonge gevoel om sleutelbegrippe breedvoerig na te slaan. Die soekresultate gaan my nog lank laat wakker lê. Die mees ontstellende…