Marlies Taljard (MT) Hannes, baie welkom op Versindaba. Dankie dat jy bereid was om te gesels en so eerlik geantwoord het op ons vrae. Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is? Hannes Visser (HV) Ek is in…