Nini Bennett in gesprek oor haar nuwe bundel Donkerwerk met René Bohnen Nini, geluk met Donkerwerk, jou derde digbundel. Dit verskyn vier jaar na jou vorige, Boekstaaf. Met die eerste oogopslag, nog voordat enige gedigte gelees is, weet of vermoed die leser dat hierdie twee bundels familie is van mekaar. Die figuur met die…