Om die liefde na te boots Roel Richelieu van Londersele in gesprek met Louis Esterhuizen Roel Richelieu van Londersele is in 1952 in Ninove gebore. Sedert sy eerste publikasie in 1973 vestig hy hom as een van die gewildste digters en romanskrywers in Vlaandere. In 2003 is hy benoem as stadsdigter vir…